Indien jy met ‘n Overkruin Atletiekklub lisensienommer deelneem, MOET jy in Overkruin klubklere hardloop.
Dit word so vereis deur AGN. Jy kan met enige swart broek of rompie deelneem.
Ronell Herbst (buffelsdrift.office@gmail.com) hanteer die klubklere. Sy is Woensdagaande beskikbaar by die tydtoets indien jy klere wil bestel. Bring asseblief jou geld of bewys van betaling saam.
Hardloop Vest | Dames & Mans |
R235
|
Langmou hemde | Unisex |
R180
|
Drimac baadtjies | Unisex | R390 |
Hardloop kepse | Unisex |
R110
|
Social T-Hemde | Unisex | TBA |