{"id":299,"date":"2016-04-07T07:19:42","date_gmt":"2016-04-07T07:19:42","guid":{"rendered":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/?p=299"},"modified":"2016-04-07T07:19:42","modified_gmt":"2016-04-07T07:19:42","slug":"budget-insurance-kolonnade-3-in-1-wedloop-lok-duisende-hardlopers","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/budget-insurance-kolonnade-3-in-1-wedloop-lok-duisende-hardlopers\/","title":{"rendered":"Budget Insurance Kolonnade 3-in-1 wedloop lok duisende hardlopers"},"content":{"rendered":"<header class=\"entry-header\">\n<div class=\"entry-meta\">\n<h3 class=\"entry-excerpt\">Die Budget Insurance Kolonnade 3-in-1 padwedloop is vinning besig om die grootste en gewildste wedloop noord van die Magaliesberg te word.<\/h3>\n<p><time class=\"entry-date\" datetime=\"2016-03-21T15:00:05+00:00\">Gepubliseer March 21, 2016 op <a href=\"http:\/\/rekordnorth.co.za\/70481\/budget-insurance-kolonnade-3-in-1-wedloop-lok-duisende-hardlopers\" target=\"_blank\">www.rekordnorth.co.za<\/a><\/time><\/div>\n<\/header>\n<div class=\"entry-thumbnail\"><img decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"attachment- wp-post-image\" src=\"http:\/\/rekordnorth.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/86\/2016\/03\/OverkruinwedloopVoorblad-e1458564773377.jpg\" alt=\"OverkruinwedloopVoorblad-e1458564773377\" width=\"600\" height=\"481\" \/><\/p>\n<div class=\"wp-caption-text\"><\/div>\n<\/div>\n<div class=\"entry-content\">\n<p>Die <a href=\"http:\/\/www.overkruinatletiekklub.co.za\/\">Overkruin atletiekklub<\/a> het Saterdag die tweede <a href=\"http:\/\/www.facebook.xn--com%20%20sports%20%20sports%20event-iy2vma\/\" target=\"_blank\">Budget Insurance Kolonnade 3-in-1<\/a>\u00a0padwedloop met groot sukses aangebied.<\/p>\n<p>Toe die klub hierdie wedloop verlede jaar vir die eerste keer aangebied het, was dit s\u00f3 gewild, dat daar besluit is om dit \u2019n jaarlikse instelling te maak. Die sukses van verlede jaar se wedloop het dit ook vir Overkruin atletiekklub moontlik gemaak om aansoek te doen om dit vanjaar as \u2019n amptelike ligawedloop van Atletiek Gauteng-Noord aan te bied. Di\u00e9 aansoek is goedgekeur en vanjaar se wedloop het uit sy nate gebars.<\/p>\n<div id=\"gallery-7048114\" class=\"gallery carousel slide\">\n<div class=\"carousel-inner\" data-interval=\"7000\">\n<div class=\"item active\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/rekordnorth.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/86\/2016\/03\/OverkruinWedloop01.jpg\" alt=\"\" \/><\/div>\n<\/div>\n<div class=\"carousel-nav\"><\/div>\n<p><i class=\"fa fa-chevron-left\"><\/i><i class=\"fa fa-chevron-right\"><\/i><\/div>\n<p>Die inskrywings vir al drie wedlope (21,1km halfmarathon, 10km padwedloop en 5km pretdraf) het letterlik verdubbel teenoor verlede jaar en die organiseerders moes raakvat om alles vlot te laat verloop. D\u00edt het hulle s\u00f3 goed gedoen dat verskeie atlete spontaan n\u00e1 die wedloop die organiseerdes gekomplimenteer het.<\/p>\n<p>\u201cDaar is aan elke klein detail aandag gegee,\u201d het Pieter Venter, \u2019n atleet van die Vitality klub ingenome aan <em>Rekord<\/em> ges\u00ea.<\/p>\n<p>Ook Barry Meiring, \u2019n plaaslike atleet van Montana, was baie be\u00efndruk met die wedloop. \u201cDis een van die beste wedlope waaraan ek in \u2019n lang tyd deelgeneem het,\u201d het hy ingenome ges\u00ea.<\/p>\n<p>Nadat Pretoria verlede week byna die heel week lank re\u00ebnweer beleef het, kon die atlete nie vir beter weer gevra het tydens die wedloop nie. Daar was geen re\u00ebn nie, maar omdat die wedloop om 06:00 begin het, kon atlete in koel, windstil weersomstandighede deur die state van die boomryke voorstad, Montanapark, hardloop.<\/p>\n<p>Die vier waterpunte op die roete is ook weer beman deur spanne wat met mekaar gekompeteer het vir die <em>Rekord-<\/em>trofee, wat aan die beste waterpunt oorhandig word. Waterpunte word beoordeel op grond van aspekte soos hul gees, die oorspronklikheid met die aanbieding en die moeite wat gedoen is. Ho\u00ebrskool Overkruin se waterpunt is vir die tweede jaar agtereenvolgens as beste waterpunt op die roete aangewys.<\/p>\n<p>Brent Rothmann, Produkbestuurder van die wedloop se hoofborg, Budget Versekeringsmakelaars, het tydens die prysuitdelingsgeleentheid ges\u00ea hulle is aangenaam verras met die reuse opkoms van atlete wat deelgeneem het. Hy is deur Susan Steward, Bemarkingsbestuurder van Budget, bygestaan met die uitdeel van pryse aan al die kategoriewenners.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/www.carolinewostmann.com\/\" target=\"_blank\">Carloline W\u00f6stmann<\/a> het die halfmarathon vir vroue gewen, terwyl Bafana Dube eerste oor die wenstreep was in die mansafdeling.<\/p>\n<p><span id=\"check-also\"><\/span><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Budget Insurance Kolonnade 3-in-1 padwedloop is vinning besig om die grootste en gewildste wedloop noord van die Magaliesberg te word. Gepubliseer March 21, 2016 op www.rekordnorth.co.za Die Overkruin atletiekklub het Saterdag die tweede Budget Insurance Kolonnade 3-in-1\u00a0padwedloop met groot sukses aangebied. Toe die klub hierdie wedloop verlede jaar vir die eerste keer aangebied het, &hellip; <a href=\"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/budget-insurance-kolonnade-3-in-1-wedloop-lok-duisende-hardlopers\/\" class=\"more-link\">Continue reading <span class=\"screen-reader-text\">Budget Insurance Kolonnade 3-in-1 wedloop lok duisende hardlopers<\/span> <span class=\"meta-nav\">&rarr;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_s2mail":""},"categories":[6],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/299"}],"collection":[{"href":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=299"}],"version-history":[{"count":1,"href":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/299\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":300,"href":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/299\/revisions\/300"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=299"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=299"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/overkruinatletiekklub.co.za\/wordpress\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=299"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}