Stats
gaan terug na Klub Log
Klub pryse
.

 

 

 

Will be translated soon into ENGLISH

Overkruin Atletiekklub beloon atlete wat presteer by 'n prysuitdeling by ons jaareindfunksie elke November.

Die drie wisseltrofees waarvoor atlete in aanmerking kan kom is:

Die kriteria vir elke prys is soos volg:

 

 

 

 

 

Atleet van die jaar

Die Overkruin atleet van die jaar toekenning gaan aan 'n atleet wat gedurende die huidige jaar aktief gehardloop het, aan liga wedlope deelgeneem het en goeie tye op 'n verskeidenheid afstande opgestel het. Mans en dames kompeteer apart en die man en dame met die meeste punte aan die einde van die jaar is die Overkruin Atletiekklub mans en dames atlete van die jaar.

Lede kan punte verdien op 4 maniere:

  1. Tye
  2. Wedlope en afstande
  3. Klub rekords
  4. Liga wedlope

 

 

 

 

 

1. Tye
Die tye punte word toegedeel volgens ouderdoms kategorieë. Die atleet met die vinnigste tyd in die klub vir die periode verdien 10 punte, die tweede atleet 9, ensovoorts. Die eerste veteraan verdien 8 punte, indien 'n veteraan algeheel eerste eindig word daar 10 punte verdien. Dieselfde geld vir die 50+ en 60+ kategorie. Die hoogste punt verdien, ongeag van die kategorie, word dan erken vir die atleet.

 

 

 

 

Punte kan op die volgende afstande verdien word:

 

 

 

Puntetabel:
Aantal Senior + Junior
40+
50+
60+
1
10
8
6
4
2
9
7
5
3
3
8
6
4
2
4
7
5
3
1
5
6
4
2
6
5
3
1
7
4
2
8
3
1
9
2
10
1
Indien daar nie aan die hoeveelheid vereiste in 'n kategorie voldoen word nie,sal die punte wat die atlete verdien na die aantal atlete aangepas word.