|
Stats
|
Die klub log is 'n opsomming van al die wedlope wat deur lede van Overkruin Atletiekklub oor die jare gehardloop is.
In 2012 het die klub log bestaan uit 9148 wedlope gehardloop wat vir die klub 'n totaal van 174 620.2 km in wedlope gee.
Het jy geweet?
Elke lid wat 10 of meer wedlope vir Overkruin Atletiekklub gedoen het, het hulle hul eie Excel spreiblad. Indien jy jou spreiblad wil sien kan jy vir Leon marais kontak of dit via e-pos versoek by die klub se e-pos adres: overkruin.atletiekklub@gmail.com.
Die spreiblad aangeheg is slegs 'n opsomming van die totale klub log. Dit wys net die top 50 plekke vir mans en dames aan.
Daar is 5 bladsye in die log opsomming:
.