|
AGN
League
|
|||||
Die AGN liga is n liga waar lede van die klubs in Gauteng Noord punte kan verdien vir hul klub deur deel te neem aan ligawedlope. Die doel van die liga is om atlete aan te moedig om aan die plaaslike wedlope deel te neem en nie slegs wedlope soos Comrades en Two Oceans te doen nie.
Die wedlope wat as ligawedlope aangewys word verander elke jaar. Dit is dus nie elke jaar dieselfde reeks wedlope nie en so word atlete aan baie verskillende wedlope blootgestel.
Het jy geweet?
Atletiek Gauteng Noord is die enigste liggaam in Suid-Afrika wat 'n liga reeks aanbied vir die streek.
Atlete neem in die volgende drie ligas deel:
Die volgende briewe van Ken Nurden verduidelik hoe die punte vir die verskillende ligas bereken word:
AGN League Format
How the AGN league works:
League race(s) in Jan 2004 . No. of licences bought during 2003.
League race(s) in Feb 2004 . No. of licences bought as at the end of Jan 2004
League race(s) in Mar 2004 . No. of licences bought as at the end of Feb 2004 and so on
The total number of points earned x 200 / number of licences bought from Agn
Contact persons: Ken Nurden does the league calculations.
E-mail Address: ken.nurden@gmail.com Tel: 361 6963
.