General
gaan terug na Algemeen
Klubklere

Indien jy met ‘n Overkruin Atletiekklub lisensienommer deelneem, MOET jy in Overkruin klubklere hardloop.

Dit word so vereis deur AGN. Jy kan met enige swart broek of rompie deelneem.

Ronell Herbst ronell.herbst1@mobileemail.vodafonesa.co.za hanteer die klubklere. Sy is Woensdagaande beskikbaar by die tydtoets indien jy klere wil bestel. Bring asseblief jou geld of bewys van betaling saam.

.
Hempies Dames
R180.00
Hempies Mans
R180.00
Swart Rompies Dames
R180.00
"Crop Tops" Dames
R160.00
Langmou Hemde Mans & Dames
R160.00
Baadjies "Unisex"
R260.00
Social T-Hemde "Unisex"
R150.00
Dames Hemp
Mans Hemp
Dames "Crop Top"
"Unisex" Baadjie
"Unisex" Langmou
Dames Romp

 

Will be translated soon into ENGLISH

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

.